![]() |
||
Estate Support Dienste |
Boedelbeplanning |
![]() Deel van hierdie diens sal uitmaak om kwaliteit tyd te spandeer om ʼn struktuur te bied wat u in die bes moontlike belastingposisie sal plaas na u dood om sodoende u aanspreeklikheid vir inkomstebelasting, kapitaalwinsbelasting en boedelbelasting te beperk. Verskeie moontlikhede sal gegee kan word op verskillende situasies. Die hoofdoelwit van boedelbeplanning is om u sake so te reël dat u en u erfgename die meeste voordeel trek uit u bates gedurende u leeftyd en so ook na u dood. Daar is heelwat voordele rakende die beplanning van u boedel:
|
|