-
Voertuig registrasienommer sertifikate.
-
Aandeelsertifikate of naam van instelling waar portefeulje bestuur word.
-
Effektetrust sertifikate / kennisgewings.
-
Enige ander beleggingsertifikate.
-
Laaste tjekboek en bankstaat.
-
Verbandstate.
-
Promesses ten opsigte van lenings verskuldig aan die boedel.
-
Kredietkaarte en enige ander bankkaarte.
-
Lewensversekeringspolisse of volledige besonderhede.
-
Korttermynversekeringspolisse of volledige besonderhede.
-
Vennootskapsooreenkomste, aankoop en verkoopooreenkomste asook nuutste finansiële state ten opsigte van enige besigheid (indien van toepassing).
-
Koopkontrakte waarin die oorledene 'n belang het.
-
Besonderhede van alle skuld verskuldig deur die oorledene.
-
Leningsrekeninge van alle besigheidsentiteite.
-
Aandeel / belang in enige besigheidsentiteite.